Nasorg

Die Nasorg program is as volg

Na afloop van die oggend program word nasorg aangebied. Vakansiesorg is ook beskikbaar.

12h45 - 14h30: Buite Speel
14h30 – 15h00: Middagete
15h00 - 15h30: Skeppend / Buite Aktiwiteite
15h30 - 16h00: Buite Aktiwiteite/ Buite Speel
16h00 - 17h00: Buite Speel

Nasorg Personeel

Chantelle Ferraz
Assistent Onderwyseres en Nasorg Juffrou
Chantelle is 'n assistente onderwyser in die Klein Groen Klas (1-2 jarigers) en help ook met Nasorg.
Fortunate Ngcobo
Assistant en Skoonmaker
Die bekwame dame is die Groenklas assistent en sy help ook met Nasorg.
Michelle Buitendagh
Nasorg onderwyseres
Micelle beskik oor 'n sertifikaat in Vroeë Kinderontwikkeling, UNISA. Sy neem die leiding by die Nasorg.