Hoek van Pembroke & Prospect Hall St. Tell: (031) 5645256

SKOOLURE

Skool ure: 07:00am - 12:30nm
Nasorg: 12:30nm - 05:00nm
Vakansie sorg: 07:00vm - 05:00nm

WELKOM

Welkom by Toktokkie Jungle

"Klein treetjies tot 'n blink toekoms"

Toktokkie Jungle Pre-Primêre Skool is 'n Tweetalige Skool (Afrikaans/Engels) in Durban Noord wat spesialiseer in die onderig van kleuters vanaf +-4 Maande tot Graad R.

ONS SKOOL SE VISIE

Om 'n puik pre-primêre skool te bedryf gebaseer op uitmuntende onderwys, gesonde finansiële bestuur, optimale groei en standvastige waardesisteem, waar elke kleuter geborge en gelukkig kan tuis voel.

FASILITEITE

Opvoedkundige Speelgoed
Fietse
Skop Fietse
Trek en Stoot Apparaat
Sand Pitte
Verskye Balle
Groot Skaduryke Speelplek
En Baie Meer
Durban-Noord Kollege - DNK is n tweetalige Laer en Hoërskool wat op dieselfde gronde as Toktokkie geleë is.

SKOOLDRAG

Ons is trots op ons skooldrag en alle leerders word aangemoedig om dit daagliks te dra. Skooldrag kan by die skoolkantoor bestel word.

MY SCHOOL

Ouers word aangemoedig om MySchool kaarte te gebruik.

VERTONINGS

Vertonings vorm 'n integrale deel van ons program. Daar is ongeveer ses vertonings gedurende die jaar. Die vertonings word ingereken by u kind se skoolgeld.