Personeel

Elmien Putter
Skoolhoof. Skilpadklas en Seekoeiklas
Elmien is 'n gekwalifiseerde grondslagfase onderwyseres. Sy beskik oor 'n nagraadse sertifikaat in Grondslagfase, geslaag met lof (UNISA), 'n Sertifikaat in Vroeë Kinderontwikkeling asook vir Graad R praktisyns (UNISA). Elmien is ook 'n Geregistreerde Verpleegkundige.
Winnie Ferraz
Sekretaresse
Winnie is 'n staatmaaker wat al 'n paar jaar by ons werksaam is. Sy hanteer die sekretariele werk en is ook betrokke by die nasorg.
Annalie Erasmus
Onderwyseres Lion class - Afrikaanse Klas
Annalie beskik oor 'n Nagraadse serifikaat in Grondslagfase, geslaag met lof (UNISA) asook 'n Nasionale Kuns Diploma en 'n Sertifikaat in Vroeë Kinder Ontwikkeling deur UCO.
Dominique de Villiers
Lion class - Engelse klas
Dominique is die Lion class - Engelse onderwyseres. Sy het 'n Bachelor graad in Sosiale wetenskap met Engels en Sielkunde as hoofvakke by die Universiteit van KwaZule Natal voltooi. Dominique is 'n gekwalifiseerde Grondslag fase onderwyseres, sy voltooi die Nagraadse serifikaat in Grondslagfase deur UNISA (met lof).
Carien Hoogenhout
Assistent onderwyseres Lion class en Crocodile class
Carien beskik oor 'n Diploma in Vroeë Kinderontwikkeling. Sy is tans besig met haar Diploma in Graadr R onderrig deur Embury College. Carien het 'n groot passie vir die ouderdomsgroep.
Violet Barnard
Graad RR Onderwyseres - Afrikaanse Klas, Kameelperdklas Graad RR
Violet se ervaring is 'n groot bate vir ons skool. Haar kwalifikasies is: Hoër Onderwys Diploma in Preprimêr en Junior Primêr.
Ray Wesselman
Nasorg en klasassistent: Crocodile class
Ray is baie hulpvaardig en gee om vir die kinders.
Lichelle Larcher
Onderwyseres vir die Elephant class- 3/4 Jarige Afrikaanse Klas
Lichelle studeer, en is tans besig met haar vierde jaar in 'n Vroeë kinderontwikkeling en Grondslagfase graad.
Elzaan Putter
Klasassistent: Zebraklas
Elzaan is tans besig met 'n Hoër sertifikaat in Vroeë kinderontwikkeling deur Embury College. Sy het 'n groot liefde en passie vir kleuters.
Wendy van Rensburg
Onderwyseres van die Middel Groep - Engelse klas
Wendy beskik oor 'n Sertifikaat in Vroeë Kinderontwikkeling. Sy en is tans besig met haar studies in 'n Vroeë kinderontwikkeling-en Grondslagfase graad.
Larissa Larcher
Assistent onderwyseres
Larissa help meestal by die Skilpadklas, maar verrig ook take waar dit nodig mag wees in die skool.
Fortunate Ngcobo
Assistant en Skoonmaker
Die bekwame dame is die Skilpadklas assistent en sy help ook met Nasorg.
Tarryn Bosch
Onderwyseres: Twee- jariges
Tarryn het 'n passie vir onderrig. Sy het haar Hoër sertifikaat in vroeë kinderontwikkeling deur UNISA voltooi.
Chantelle Ferraz
Assistent Onderwyseres en Nasorg Juffrou
Chantelle is 'n assistente onderwyser in die Seekoeiklas (1-2 jarigers) en help ook met Nasorg.
Khumbo Blose
Klasassistent: Twee -jarige
Khumbo is 'n saggeaarde dame wat 'n Vroeë kinderontwikkeling kwailifikasie deur Embury College behaal het.
Petro Leamy
Assistant onderwyser: Uiltjieklas
Ek is baie opgewonde om 'n verskil in kleinmensies se lewens te maak: vandag nog loop ek van my kleuters raak wat volwasse tieners is en dan blom my hart.
Gugu Mkhize
Assistant: Uiltjieklas
Die vriendelike dame is 'n groot hulp in die Uiltjieklas.
Happy Mnguni
Skoonmaker
Die vriendelike dame is 'n algemene skoonmaker.
Happiness Sithole
Skoonmaker
Die vriendelike dame is 'n algemene skoonmaker.
Zandile Xaba
Skoonmaker
Die vriendelike dame is 'n algemene skoonmaker.
Nicolas Maphumulo
Grondsopsigter
Hy is ons algemene assistent waarsonder ons nie kan klaarkom nie.