Nasorg
Die Nasorg program is as volg
Na afloop van die oggend program word nasorg aangebied. Vakansiesorg is ook beskikbaar.
12h45 - 14h30: Buite Speel
14h30 – 15h00: Skeppend / Buite Aktiwiteite
15h00 - 15h30: Middagete
15h30 - 16h00: Buite Aktiwiteite/ Buite Speel
16h00 - 17h00: Buite Speel
Nasorg Personeel
Latandra Cameron
Nasorg
Latandra Cameron is saggeaard en geduldig in haar werk met jong kinders. Sy kyk met groot liefde en toewyding na die baba-klas vir kinders van 4 maande tot 3 jaar oud. Met meer as 20 jaar se ervaring waarin sy baba’s by die huis grootgemaak het, bring sy baie kennis, sorg en begrip na haar daaglikse werk. Die kinders voel veilig en geliefd in haar teenwoordigheid, en sy bou maklik ’n warm en vertroude verhouding met elke kleintjie.