Hoek van Pembroke & Prospect Hall St.

facebook social network
twitter social network
img1

SKOOLURE

Skoolure: 07h00 - 12h30
Nasorg: 12h30 - 17h00
Vakansiesorg: 07h00 - 17h00
img2

WELKOM

Welkom by Toktokkie Jungle

"Klein treetjies tot 'n blink toekoms"

Toktokkie Jungle Pre-Primêre Skool is 'n Tweetalige Skool (Afrikaans/Engels) in Durban-Noord wat spesialiseer in die onderrig van kleuters vanaf +-4 Maande tot Graad R.

img3

ONS SKOOL SE VISIE

Om 'n puik pre-primêre skool te bedryf gebaseer op uitmuntende onderwys, gesonde finansiële bestuur, optimale groei en standvastige waardesisteem, waar elke kleuter geborge en gelukkig kan voel.

FASILITEITE

Opvoedkundige speelgoed
Fietse
Skopfietse
Trek- en stootapparate
Sandputte
Verskeie balanseer apparate
Groot skaduryke speelplek
En baie meer
Durban-Noord Kollege - DNK is n tweetalige Laer- en Hoërskool wat op dieselfde gronde as Toktokkie geleë is.
img4

SKOOLDRAG

Ons is trots op ons skooldrag en alle leerders word aangemoedig om dit daagliks te dra. Skooldrag kan by die skoolkantoor bestel word.
img6

MY SCHOOL

Ouers word aangemoedig om MySchool kaarte te gebruik.

img5

VERTONINGS

Vertonings vorm 'n integrale deel van ons program. Daar is vyf vertonings gedurende die jaar. Die vertonings word ingereken by u kind se skoolgeld.